Description
Sluit in vraestelle plus memo volgens die KW 3 afbakening.
R200,00
Sluit in vraestelle plus memo volgens die KW 3 afbakening vir 2026:
DINSDAG, 1 SEPTEMBER 2026: GESKIEDENISTOETS
03.01 – Vervoer op land
03.03 – Vervoer op water
03.04 – Vervoer in die lug
DONDERDAG, 3 SEPTEMBER 2026: GEOGRAFIETOETS
03.01 – Mense en kos
03.02 – Maniere van boer (Boerderymetodes)
Akwaponika hoef nie geleer te word nie.
03.03 – Gewas- en veeboerdery
03.04 – Onverwerkte en verwerkte voedselsoorte
DINSDAG, 8 SEPTEMBER 2026: WISKUNDETOETS
03.01 – Kapasiteit en volume
03.02 – Gewone breuke
03.03 – Tel, ordening, vergelyking, voorstelling en plekwaarde
03.04 – Optelling en aftrekking
03.06 – Eienskappe van 2D-vorms
03.08 – Numeriese patrone
03.10 – Vermenigvuldiging en deling
DONDERDAG, 10 SEPTEMBER 2026: NWT-TOETS
03.01 – Energie en energie-oordrag
03.02 – Energie rondom ons
Sluit in vraestelle plus memo volgens die KW 3 afbakening.