Description
Sluit in vraestelle plus memo volgens die KW 3 afbakening.
R200,00
Sluit in vraestelle plus memo volgens die KW 3 afbakening vir 2026:
WISKUNDE: 8 SEPTEMBER 2026
03.01 – Gewone breuke
03.02 – Meting: Massa
03.03 – Heelgetalle
03.04 – Optel en aftrek
03.05 – Aansigte van voorwerpe
03.06 – Eienskappe van 2D-vorms en hoeke
03.07 – Transformasies
03.08 – Meting: Temperatuur
03.11 – Vermenigvuldiging
GESKIEDENIS: 1 SEPTEMBER 2026
03.01 – Die Nylrivier en hoe dit nedersettings beïnvloed het.
03.02 – Lewenswyse in Antieke Egipte.
NWT: 10 SEPTEMBER 2026
03.01 – Gebergde energie in brandstowwe
03.02 – Energie en elektrisiteit
03.03 – Energie en beweging
03.04 – Sisteme vir bewegende dinge
Sluit in vraestelle plus memo volgens die KW 3 afbakening.