GR.5 KWARTAAL 4 PAKKET

R750,00

‘n Pakket vir Kwartaal 4 wat al 4 leervakke insluit asook AFR, ENG en WISK oefenvraestelle vir GRAAD 5.

Description

Hierdie pakket bestaan uit:

  • 1x NWT Opsomming en oefenvraestel
  • 1x GEO Opsomming en oefenvraestel
  • 1x GESK Opsomming en oefenvraestel
  • 1x PSW Opsomming en oefenvraestel
  • 1x Wiskunde oefenvraestel
  • 1x English (First Additional Language) oefenvraestel
  • 1x Afrikaans (Huistaal) oefenvraestel

Al die oefenvraestelle bevat ‘n verlengde vraestel met insigvrae en ‘n memorandum met deeglike antwoorde.