Gr.5 NWT Opsomming (Kwartaal 1)

R180,00

‘n Kleurvolle opsomming van Kwartaal 1 se NWT.

Category:

Description

Plante en Diere op Aarde

  • Baie verskillende soorte plante en diere

  • Interafhanklikheid

  • Soorte diere

Diereskelette

  • Verskillende tipes skelette en hul funksies

  • Hoe skelette beweging moontlik maak

  • Vergelyking van menslike en dierlike skelette