Gr.6 WISK Oefenvraestel & Memo (Kwartaal 2)

R80,00

‘n Toetsvraestel vir WISK en Memorandum vir Kwartaal 2.

Ideaal om leerders voor te berei vir assesserings met goed gestruktureerde vrae en omvattende antwoorde.

Description

‘n Toetsvraestel vir WISK en Memorandum vir Kwartaal 2.

Sluit die volgende in:

  • Veelvoude
  • Vierkantswortel
  • Faktore en Priemgetalle
  • Afronding
  • Numeriese patrone
  • Geometriese patrone
  • Breuke
  • Ekwivalente Breuke
  • Desimale en Persentasies