*GR.7 KWARTAAL 3 VRAESTELLE (AFR)

R200,00

Sluit in vraestelle plus memo volgens die KW 3 afbakening vir 2026:

LETTERKUNDETOETS: MAANDAG, 24 AUGUSTUS 

  • 01.01: Kenmerke van ‘n kortverhaal.
  • 01.02: Terminologie van poësie/gedigte.
  • 01.03: Terminologie van drama/ dialoog
  • 01.04: Letterkunde terminologie.

GESK TOETS –  1 SEPTEMBER 2026

  • 03.01 Inheemse inwoners van die Kaap in die 17de eeu
  • 03.02 Nederlandse nedersetting

GEO TOETS – 03 SEPTEMBER 2026 

  • 03.01 Bevolkingskonsepte.
  • 03.02 Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
  • 03.03 Die wêreld se bevolkingsgroei.

WISKUNDE – 08 SEPTEMBER 2026

  • 03.01 Numeriese en meetkundige patrone
  • 03.01 Numeric and geometric patterns
  • 03.03 Algebraïese uitdrukkings
  • 03.04 Algebraïse veranderlikes en konstantes
  • 03.05 Algebraïese vergelykings

NW TOETS – 11 SEPTEMBER 2026

  • 03.01 Bronne van energie
  • 03.02 Potensiële en Kinetiese energie
  • 03.03 Warmte: Oordrag van energie
  • 03.04 Isolasie en energiebesparing 
  • 03.06 Die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel
Selected Schools OnlyThis product is available exclusively to selected schools where an access code has been provided.

Description

Sluit in vraestelle plus memo volgens die KW 3 afbakening.