Description
Hierdie werkkaart bevat 5 bladsye met die volgende aktiwiteite:
- Komponente van ‘n elektriese stroombaan.
- Simbole in ‘n stroombaandiagram.
- Dui aan of stroombane sal werk.
- Teken van basiese stroombane.
R0,00
Aktiwiteite om die toepassing van elektriese stroombane te oefen.
Hierdie werkkaart bevat 5 bladsye met die volgende aktiwiteite: